Archaeopteryx

Archaeopteryx
Tydperk: Laat Jura, 150.8–148.5 m. jaar gelede
Die Berlynse spesimen van Archaeopteryx.
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Klade: Saurischia
Klade: Theropoda
Klade: Avialae
Familie: Archaeopterygidae
Genus: Archaeopteryx
Meyer, 1861
Tipespesie
Archaeopteryx lithographica
Meyer, 1861
Spesies
  • A. siemensii
    Dames, 1897
  • A. albersdoerferi
    Kundrat et al. 2018
Sinonieme[1]

Archaeopteryx (soms op sy ou Duitse naam, Urvogel, "oervoël", genoem) is 'n genus voëlagtige dinosourusse. Die naam kom van die antieke Griekse ἀρχαῖος (archaīos, "antiek") en πτέρυξ (ptéryx, "veer" of "vlerk"). Tussen die laat 19de en vroeë 21ste eeu is Archaeopteryx algemeen deur paleontoloë en in gewilde verwysingsboeke aanvaar as die oudste bekende voël (lid van die groep Avialae).[2] Ander moontlike lede van Avialae is sedertdien geïdentifiseer, insluitend Anchiornis, Xiaotingia en Aurornis.[3]

  1. "Troodontidae Gilmore, 1924". theropoddatabase.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2019.
  2. Xu, X; You, H; Du, K; Han, F (28 Julie 2011). "An Archaeopteryx-like theropod from China and the origin of Avialae" (PDF). Nature. 475 (7357): 465–470. doi:10.1038/nature10288. PMID 21796204. S2CID 205225790. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 20 Desember 2016. Besoek op 5 November 2016.
  3. Godefroit, Pascal; Cau, Andrea; Hu, Dong-Yu; Escuillié, François; Wu, Wenhao; Dyke, Gareth (2013). "A Jurassic avialan dinosaur from China resolves the early phylogenetic history of birds". Nature. 498 (7454): 359–362. Bibcode:2013Natur.498..359G. doi:10.1038/nature12168. PMID 23719374. S2CID 4364892.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search